Omar Dorsey
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Omar Dorsey | |
Geboorte | 22 Desember 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Omar Dorsey (gebore 22 Desember 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Road Trip (2000), Drumline (2002), en Race to Witch Mountain (2009), en in die televisiereeks Queen Sugar (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Road Trip
- 2002: Drumline
- 2009: Race to Witch Mountain
- 2016: Dog Eat Dog
- 2016: 9 Rides
- 2017: Cargo
- 2017: Say No MO!
- All the Children Are Insane
- Viper
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: The Unwritten Rules of the Gym
- 2016: Queen Sugar
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Americana