Oleaceae
Voorkoms
Oleaceae | |
---|---|
Olienhout (Olea europaea) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Oleaceae Hoffmgg. & Link |
Stamme | |
Sinonieme | |
|
Oleaceae is die olyfboom-familie wat hoort tot die orde Lamiales. Die bekendste spesie van die familie is die olyfboom Olea europaes, subspesie Eurooaea en is veral bekend vir sy vrugte en olie wat daaruit verkry word. Ander bekende spesies is die ligosters (genus: Ligustrum), die Europese es (Fraxinus excelsior) en die jasmyn (genus: Jaminum). Wêreldwyd hoort daar 600 spesies tot die familie, waarvan 15 plaaslik voorkom en 10 bome is.
Genera
[wysig | wysig bron]- Abeliophyllum Nakai
- Cartrema Raf.
- Chengiodendron C.B.Shang, X.R.Wang, Yi F.Duan & Yong F.Li
- Chionanthus Royen
- Chrysojasminum Banfi
- Comoranthus Knobl.
- Dimetra Kerr
- Fontanesia Labill.
- Forestiera Poir.
- Forsythia Vahl
- Fraxinus Tourn. ex L.
- Haenianthus Griseb.
- Hesperelaea A.Gray
- Jasminum L.
- Ligustrum L.
- Menodora Bonpl.
- Myxopyrum Blume
- Nestegis Raf.
- Noronhia Stadman ex Thouars
- Notelaea Vent.
- Nyctanthes L.
- Olea L.
- Osmanthus Lour.
- Phillyrea L.
- Picconia DC.
- Priogymnanthus P.S.Green
- Schrebera Roxb.
- Syringa L.
- Tetrapilus Lour.
Boomspesies
[wysig | wysig bron]Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Bosolienhout (Olea woodiana)
- Olienhout (Olea europaea)
- Pokysterhout (Chionanthus foveolatus)
- Wildejasmyn (Schrebera alata)
- Ysterhout (Olea capensis)
Plantspesies
[wysig | wysig bron]- Duine-olienhout (Olea exasperata)
- Jasmyn (Jasminum polyanthum)
- Sterretjiesjasmyn (Jasminum multipartitum)
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Oleaceae. |
Bronne
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Oleaceae Hoffmanns. & Link, nom. cons". Germplasm Resources Information Network. VSA se Departement van Landbou. 17 Januarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2009. Besoek op 10 April 2009.