Noah Fleiss
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Noah Fleiss | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Noah Fleiss (gebore 16 April 1984) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Josh and S.A.M. (1993), Joe the King (1999), en Brick (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Josh and S.A.M.
- 1997: Bad Day on the Block
- 1999: Joe the King
- 2000: Double Parked
- 2004: Evergreen
- 2005: Brick
- 2007: Mother's Day Massacre
- 2012: Shelved: The Rise and Fall of 11:11
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Huge
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: A Mother's Prayer
- 1996: Chasing the Dragon
- 1996: An Unexpected Family
- 1998: An Unexpected Life
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: Building 'Brick'
- 2011: 11:11