NGC 9
Voorkoms
NGC 9 | ||||
’n 2MASS-beeld van NGC 9. | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Vlieënde Perd | |||
Tipe | Sb: pec[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 08m 54.7s [1] | |||
Deklinasie | +23° 49′ 01″[1] | |||
Skynmagnitude | 14,35[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 142 ± 31 miljoen[2] | |||
Skynbare grootte | 1,3' x 0,7' [1] | |||
Rooiverskuiwing | 0,015104[1] | |||
Ander name | UGC 78, PGC 652 | |||
|
NGC 9 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 140 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit is op 27 September 1865 deur Otto Struve ontdek.[3] Dit is sowat 2,7 boogminute van NGC 8 af geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "NED results for object NGC 0009". National Aeronautics and Space Administration / Infrared Processing and Analysis Center. 2008. Besoek op 24 November 2008.
- ↑ "Distance Results for NGC 0009". NASA/IPAC Extragalactic Database. Besoek op 3 Mei 2010.
- ↑ Steinicke, Wolfgang (2010). Observing and Cataloguing Nebulae and Star Clusters. Cambridge University Press. p. 283. ISBN 978-0-521-19267-5.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- NGC 9 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie NGC 9.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia