Midrand
Voorkoms
Midrand | |
---|---|
Die Grand Central Watertoring troon oor Midrand uit. | |
Koördinate: 25°59′57″S 28°7′53″O / 25.99917°S 28.13139°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Stigting | 1981 |
Oppervlak | |
• Totaal | 152,87 km2 (59,02 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 87 387 |
• Digtheid | 572/km2 (1 480/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 24.2% |
• Indiërs/Asiërs | 17.0% |
• Bruin mense | 3.3% |
• Swart mense | 54.5% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Engels | 50.1% |
• Zoeloe | 10.2% |
• Afrikaans | 6.9% |
• Xhosa | 5.4% |
• Ander | 27.4% |
Poskode (strate) | 1682 |
Skakelkode | 011 |
Webwerf | www.midrand.gov.za |
Midrand is 'n dorp wat ontwikkel het rondom Halfweghuis in Gauteng, Suid-Afrika. Halfweghuis is 'n dorpie wat veronderstel was om halfpad tussen Johannesburg en Pretoria te wees. Die dorp is weerskante van die N1 nasionale pad ontwikkel en die naam is afgelei van sy sentrale ligging in die Witwatersrand.
Die dorp staan bekend as setel van die Pan-Afrikaparlement van die Afrika-unie.
Infrastruktuur
[wysig | wysig bron]Daar is 'n Gautreinstasie, met die Grand Central-lughawe en die bekende Kyalami-renbaan wat in die dorp geleë is. Die renbaan is in 1961 gebou op die plaas met dieselfde naam Kya lami. Dit is 'n Zoeloe-frase wat "my huis" beteken.
Beelde
[wysig | wysig bron]-
Die Pan-Afrikaparlement in Midrand
-
'n Kerk in Midrand
-
Russies-Ortodokse Kerk in Midrand
-
Die Gautrein se dubbelspoorlyn in Midrand
-
N1 Suid, Olifantsfontein afrit
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Midrand". Sensus 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Midrand.
- Midrand se Handelskamer
- Midrand Besigheidsgids en Gemeenskapsforum Geargiveer 22 Desember 2010 op Wayback Machine