Luzern
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Switserland |
Kanton | Luzern |
Koördinate | 47°03′N 08°18′O / 47.050°N 8.300°O |
Stigting | 7de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 29,06 vk km |
Hoogte bo seevlak | 436 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2010) | 77 491 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 667/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Stadspresident | Urs W. Studer |
Amptelike Webwerf | Stadt Luzern |
Luzern of Lucerne (Duits/Nederlands: Luzern, Frans/Engels: Lucerne, Italiaans/Retoromaans: Lucerna) is 'n stad in die middel van Switserland en die hoofstad van die kanton van Luzern. Met 'n bevolking van 77 491 is dit die grootste stad in sentraal-Switserland en die sesde grootste in die land.