Lugmagbasis Bloemspruit
Voorkoms
LMB Bloemspruit Lugmagbasis Bloemspruit | |||
---|---|---|---|
IATA: BFN – ICAO: FABL | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Hoogte bo seevlak | 4458 vt / 1359 m | ||
Koördinate | 29°06′00″S 26°18′25″O / 29.10000°S 26.30694°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
02/20 | 2559 | 8396 | Teer |
12/30 | 2195 | 7202 | Teer |
Aanloopbane word gedeel met die burgerlike lughawe |
LMB Bloemspruit (ICAO: FABL) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag geleë direk langsaan die Bram Fischer Internasionale Lughawe in Bloemfontein[1] en deel die aanloopbane met die burgerlike lughawe.
Die basis se leuse is Ex Unite Pax (Vrede deur eenheid).
Tuiste van lugmageenhede
[wysig | wysig bron]- 16 Eskader, SALM - Aanvalshelikopter-eskader
- 87 Helikopter-eskader - Helikopter opleidingseskader
- 106 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag)
- 107 Eskader - Ligte vervoer (reserwemag)
- 506 Eskader, SALM - Sekerheidsdienste
Navigasiehulp
[wysig | wysig bron]- Ongerigte radiobaken - BL380.0
- VHF allerigting bestek - BLV114.1
- Outomatiese Terminaalinligtingsdiens - 126.45
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "World Aero Data". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2012. Besoek op 15 Junie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |