Lola Lane
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lola Lane | |
Geboortenaam | Dorothy Mulligan |
---|---|
Geboorte | 21 Mei 1906 |
Sterfte | 22 Junie 1981 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1946 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lola Lane (21 Mei 1906 – 22 Junie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Fight (1930), Public Stenographer (1934), Burn 'Em Up Barnes (1934), en Torchy Blane in Panama (1938).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1929: Fox Movietone Follies of 1929
- 1929: The Girl from Havana
- 1929: Speakeasy
- 1930: The Big Fight
- 1930: The Costello Case
- 1930: Let's Go Places
- 1931: Hell Bound
- 1933: The Woman Who Dared
- 1934: Public Stenographer
- 1934: Burn 'Em Up Barnes
- 1934: The Woman Condemned
- 1934: Ticket to a Crime
- 1934: Port of Lost Dreams
- 1934: Burn 'Em Up Barnes
- 1935: Murder on a Honeymoon
- 1935: Death from a Distance
- 1936: In Paris, A.W.O.L.
- 1937: Hollywood Hotel
- 1937: Marked Woman
- 1937: The Sheik Steps Out
- 1938: Torchy Blane in Panama
- 1938: Mr. Chump
- 1938: When Were You Born
- 1939: Four Wives
- 1940: Convicted Woman
- 1940: Gangs of Chicago
- 1940: Girls of the Road
- 1940: Zanzibar
- 1941: Mystery Ship
- 1942: Lost Canyon
- 1942: Miss V from Moscow
- 1945: Why Girls Leave Home
- 1946: They Made Me a Killer