Loituma
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Loituma | |
---|---|
Ook bekend as | Jäykkä Leipä |
Oorsprong | Helsinki (Finland) |
Genres | Volksmusiek, a capella |
Jare aktief | 1989 – hede |
Etikette | NorthSide |
Lede | Sari Kauranen Anita Lehtola-Tollin Timo Väänänen Hanni-Mari Autere |
Gewese lede | Sanna Kurki-Suonio Tellu Paulasto |
Loituma is 'n a capella-kwartet van Finland wat die Finse sangtradisie met die klanke van die kantele kombineer. Die groep bestaan uit Sari Kauranen op sang en kanteles, Anita Lehtola-Tollin op sang en 'n vyfstring-kantele, Timo Väänänen op sang en kanteles, en Hanni-Mari Autere op stem, viool, vryfstring-kantele, altblokfluit, kontrabas en Lapin-tromme. In 1997 is die groep as Ensemble van die Jaar aangewys by die Kaustinen-volksmusiekfees.
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Loituma (Finland, 1995) / Things of Beauty (VSA, 1998)
- Kuutamolla (Finland, 1998) / In the Moonlight (VSA, 1999)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- MySpace-profiel Geargiveer 16 Februarie 2008 op Wayback Machine (en)
- Verdere inligting oor Timo Väänänen (fi)
- Verdere inligting oor Hanni Autere (en)
- Verdere inligting oor Hanni Autere (en)
- Verdere inligting op NorthSide se webwerf Geargiveer 6 Julie 2006 op Wayback Machine (en)
- Leekspin.com, 'n internetfenomeen wat die groep wêreldwyd bekend gemaak het (en)
- Musikale analise van sommige van Loituma se werke Geargiveer 29 Mei 2009 op Wayback Machine (en)
Beeldmateriaal
[wysig | wysig bron]- 'n Regstreekse opvoering van "Ievan Polkka" Geargiveer 15 Februarie 2009 op Wayback Machine