[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Library Genesis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
The Library Genesis Project
URL libgen.is Edit this at Wikidata
Alexa-rang
Soort webwerf vryetoegang

Library Genesis of LibGen is 'n soektog vir artikels en boeke oor verskeie onderwerpe,[1] wat toegang bied aan inhoud wat anders agter 'n betaalmuur is, of andersins nie digitaal beskikbaar is nie.[2] Onder andere, dra dit PDFs van Elsevier se ScienceDirect web-portaal.[3]

In 2015, het die webwerf betrokke geraak in 'n hofsaak toe Elsevier hulle daarvan beskuldig van die onwettige verskaffing van artikels en boeke.[3] LibGen is berig om in beide Rusland en Amsterdam geregistreerd, en dit maak dit onduidelik watter wetgewing van toepassing is,[3][4] en of verweerders sal verskyn in 'n hofverhoor in die Verenigde State van Amerika.[3] LibGen is geblokkeer deur 'n aantal van ISPs in die Verenigde Koninkryk,[5] maar so 'n DNS-gebaseerde blokkering doen min om toegang te beperk.[3] In laat Oktober 2015, het die Distrikshof vir die Oos-Distrik van New York LibGen bevel om toe te maak en opskort gebruik van die domein naam (libgen.org),[6] maar die webwerf is toeganklik deur middel van alternatiewe domeine.[7][8]

Vanaf 5 Junie 2018 bepaal Library Genesis dat hulle databasis meer as 2.7 miljoen boeke en 58 miljoen wetenskaptydskriflêers bevat.[9]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Op die LibGen tuisblad hover oor onderwerpe. (http://libgen.io/#)
  2. Cabanac. (PDF) http://www.irit.fr/publis/SIG/2015_JASIST_C.pdf. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp); Ontbrekende of leë |title= (hulp)
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 Glance, David. "Elsevier acts against research article pirate sites and claims irreparable harm" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2015.
  4. Mance, Henry; Correspondent, Media (26 Mei 2015). "Publishers win landmark case against ebook pirates". Financial Times (in Engels). ISSN 0307-1766. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2015. Besoek op 5 Oktober 2015.
  5. "UK ISPs must block ebook pirate sites (Wired UK)". Besoek op 18 Augustus 2017. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  6. "Court Orders Shutdown of Libgen, Bookfi and Sci-Hub - TorrentFreak" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 18 Augustus 2017.
  7. Schiermeier, Quirin. "Pirate research-paper sites play hide-and-seek with publishers". Besoek op 6 Desember 2015. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)
  8. "Sci-hub, bookfi and libgen resurface after being shut down" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2020. Besoek op 7 Januarie 2016.
  9. "LibGen.pw Home Page" (in Engels). Library Genesis. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]