LGBT-regte in Duitsland
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Duitsland erken burgerlike verbintenisse sedert 2001. Homoseksualiteit is sedert 1968 in Oos-Duitsland en sedert 1969 in Wes-Duitsland wettig. Keulen, 'n stad in westelike Duitsland, is bekend as die land se 'Gay-hoofstad'.