Kumara
Voorkoms
Kumara | |
---|---|
Waaieraalwyn Kumara plicatilis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Kumara Medik.
|
Spesies | |
|
Kumara (waaieraalwyne) is 'n genus wat uit twee spesies bestaan en hoort tot die familie Asphodelaceae. Beide die twee spesies is inheems aan die Wes-Kaap.[1][2]
Beide die twee spesies was eers deel van genus Aloe maar navorsing het bewys dat hulle 'n klade op hul eie is en hulle in genus Kumara geplaas. Die genus is stamloos en meerjarig. Die blare is in die vorm van 'n waaier. Beide spesies is deel van die fynbos.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4