Kleingeelvink
Voorkoms
Kleingeelvink | |
---|---|
'n Mannetjie bou aan sy nes | |
'n Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. intermedius
|
Binomiale naam | |
Ploceus intermedius Rüppell, 1845
|
Die kleingeelvink (Ploceus intermedius) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in savanne en boomveld. Hulle broei koloniaal in bome of riete naby water in 'n taamlike slordige nes met 'n kort tot halflang ingangstonnel. Die voël is poliginies en is 13 cm groot en weeg 15 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Masked Weaver.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Ploceus intermedius. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Ploceus intermedius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)