Kleinbruinsterretjie
Voorkoms
Kleinbruinsterretjie Kleinbruinseeswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. tenuirostris
|
Binomiale naam | |
Anous tenuirostris (Temminck, 1823)
|
Die Kleinbruinsterretjie (Anous tenuirostris) is 'n voël en seldsame swerwer aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 30 – 34 cm lank, 90 - 120 g groot met 'n vlerkspan van 70 – 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Noddy.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Anous tenuirostris. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Anous tenuirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)