Klapperbos
Voorkoms
Klapperbos | |
---|---|
Nymania capensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Nymanya
|
Spesie: | N. capensis
|
Binomiale naam | |
Nymania capensis Lindb.
| |
Sinonieme | |
Die klapperbos (Nymania capensis) is gewoonlik 'n struik wat soms ook 'n klein boompie word. In Engels staan dit bekend as die Chinese Lantern. Die plant kom voor in suidelike Namibië, die Richtersveld, Namakwaland, Ceres, die Tankwa Karoo, Boesmanland, Worcester - Robertson Karoo en die Klein Karoo. Dit het besonder roosrooi vrugte. Die vrugte is papieragtig en ballonvormig vierkantig en omtrent 4 x 4 cm groot.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Nymania capensis. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8