[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Karbonielgroep

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Karbonielgroep

'n Karbonielgroep is 'n groep atome wat uit 'n koolstof- en 'n suurstofatoom bestaan wat deur 'n dubbelbinding C=O verbind is.

Hierdie groep word in aldehiede, ketone, karboksielsure, esters en amiede aangetref.