[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Kadmiumkarbonaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Kadmiumkarbonaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule CdCO3
Molêre massa 172,42[g/mol][1]
CAS-nommer 513-78-0[1]  
Voorkoms wit vastestof[1]  
Reuk reukloos[1]
Fasegedrag  
Selkonstantes romb.: a= 613,06 pm; α=47° 19,1'; heks.: a=492,04pm; c=1629,85pm [2]  
Ruimtegroep R3
Nommer 167  
Strukturbericht G0₁
Smeltpunt ontbind 500C[1]
Kookpunt
Digtheid 5,026 [1]
Oplosbaarheid onoplosbaar[1] 
Ksp 5,2 x 10-12[3]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt nie-brandbaar

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Kadmiumkarbonaat is 'n sout van kadmium en koolsuur met die chemiese formule CdCO3.

Kristalstruktuur

[wysig | wysig bron]

Kadmiumkarbonaat kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (strukturbericht-klassifikasie G01).

Dit word in die natuur as die mineraal otaviet aangetref, genoem na die Otavi-gebergte in Namibië.[4]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "MSDS". Pubchem NIh. Besoek op 22 September 2023.
  2. Donald L. Graf (1961). "CRYSTALLOGRAPHIC TABLES FOR THE RHOMBOHEDRAL CARBONATES". THE AMERICAN MINERALOGIST. 46.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. "Solubility Product Constants near 25 °C". U. Rhode Island.
  4. "Otavite". Mindat 3040.