Joseph Bologna
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joseph Bologna | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1970–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joseph Bologna (30 Desember 1934 – 13 Augustus 2017) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Bus (1976), Blame It on Rio (1984), Big Daddy (1999), en Ice Age: The Meltdown (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1970: Lovers and Other Strangers
- 1971: Made for Each Other
- 1973: Cops and Robbers
- 1974: Mixed Company
- 1976: The Big Bus
- 1979: Chapter Two
- 1982: My Favorite Year
- 1984: Blame It on Rio
- 1984: The Woman in Red
- 1985: Transylvania 6-5000
- 1989: It Had to Be You
- 1991: Alligator II: The Mutation
- 1993: Deadly Rivals
- 1996: Love Is All There Is
- 1999: Big Daddy
- 2002: Returning Mickey Stern
- 2005: Boynton Beach Club
- 2006: Ice Age: The Meltdown
- 2015: An American Tragedy
- Tango Shalom
- Attachments
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: Calucci's Department
- 1987: Rags to Riches
- 1991: Top of the Heap
- 1996: Superman
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: Honor Thy Father
- 1973: Acts of Love and Other Comedies
- 1974: Paradise
- 1975: Three for Two
- 1976: Woman of the Year
- 1976: What Now, Catherine Curtis?
- 1977: Good Penny
- 1979: Torn Between Two Lovers
- 1980: A Cry for Love
- 1983: One Cooks, the Other Doesn't
- 1984: The Making of 'The Woman in Red'
- 1984: Bedrooms
- 1986: A Time to Triumph
- 1987: Not Quite Human
- 1989: Prime Target
- 1992: Citizen Cohn
- 1996: New Passages
- 1998: Astoria
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Baby Huey's Great Easter Adventure
- 2015: Mugshot: An Interview with Joe Bologna