Jos
Voorkoms
Jos | |
---|---|
'n Uitsig oor Jos in 2016 | |
Byname: "J-town" | |
Koördinate: 09°55′0″N 8°53′25″O / 9.91667°N 8.89028°O | |
Land | Nigerië |
Deelstaat | Plateau State |
Hoogte | 1 217 m (3 993 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 873 943 |
Tydsone | UTC+01:00 (GMT) |
Jos is 'n stad in die sentrale deel van Nigerië, met 'n bevolking van sowat 900 000 (volgens die 2006-sensus).[1] Die stad staan ook bekend as "J-town".
Die stad is geleë op die Josplato op 'n hoogte van 1 238 meter, of 4 062 voet, bo seevlak, sowat 300 km noordoos van die hoofstad Abuja. Gedurende die Britse koloniale tydperk was Jos 'n belangrike sentrum in die tinmynbedryf.
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Mikel John Obi, Nigeriaanse sokkerspeler (* 1987).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "FEDERAL REPUBLIC OF NIGERIA : 2006 Population Census" (PDF) (in Engels). Web.archive.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Maart 2016. Besoek op 22 November 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jos.
- (en) Toerisme-inligting oor Jos op Wikivoyage
- (en) "Jos". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Augustus 2019.