Gemsbok
Voorkoms
Gemsbok | |
---|---|
'n Mannetjie (bul) by die Kalkheuwelboorgat in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. gazella
|
Binomiale naam | |
Oryx gazella (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding[2] |
Die gemsbok (Oryx gazella) is 'n groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word.
Volwasse gemsbokke het 'n gemiddelde massa van 200 kg en 'n hoogte van ongeveer 120 cm. Die bul het reguit horings wat 'n "V" op sy kop vorm en tot 122 cm lank kan word.
Die koei is telkens 9 maande dragtig, waarna sy aan 'n enkele kalf geboorte gee. Gemsbokke het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens alfabet
- Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name
- Suider-Afrikaanse soogdiere en hul ordes
Bronnelys en verwysings
[wysig | wysig bron]- Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.
- ↑ IUCN SSC Antelope Specialist Group (2008). Oryx gazella. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 13 November 2008.Database entry includes justification for why this species is listed as Least concern.
- ↑ IUCN (International Union for Conservation of Nature) 2008. Oryx gazella. In: IUCN 2015. The IUCN Red List of Threatened Species. Version 2015.2. http://www.iucnredlist.org. Downloaded on 14 Julie 2015.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Gemsbok by 'n watergat.
-
'n Kleintjie van ongeveer 4 ure oud by sy ma in die Buffalo-dieretuin.
-
'n Gemsbok naby Wolfsnes, westelike Etoshawildtuin, Namibië.
-
'n Gemsbok naby Okevi, Etosha.
-
'n Gemsbok in die Nasionale Etoshawildtuin, Namibië.
-
Nog een.
-
En nog.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gemsbok.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir gemsbok.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Gemsbok