Gebruiker:EivindJ
Voorkoms
My naam is Eivind, en ek bly tans in Drammen, 'n klein dorp in Noorweë ... ek het drie maande in Suid-Afrika gebly (Vanderbijlpark), en ek het daar Afrikaans geleer. Ek hou baie van die nasie Suid-Afrika, die mooi weer wat daar is, en al die lekker kos ... ek kry water in my monde wanneer ek aan biltong dink (: