Fuyang
Voorkoms
Fuyang 阜阳 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 32°54′00″N 115°49′00″O / 32.90000°N 115.81667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Anhui |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Song Weiping (宋卫平) |
• Burgemeester | Yu Yong (于勇) |
Oppervlak | |
• Totaal | 9 775 km2 (3 774 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 10 142 922 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 558 |
Webwerf | fy.gov.cn |
Fuyang (Chinees: 阜阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 10 142 922 in 2010. Die stad is in die ooste van China, noordwes van Sjanghai en Nanjing geleë. Fuyang grens in die noordooste aan Botsjou, in die suidooste aan Huainan en in die suide aan Lu'an.