Eve McVeagh
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eve McVeagh | |
Geboortenaam | Eva Elizabeth McVeagh |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1919 |
Sterfte | 10 Desember 1997 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 kindren |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1937–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eve McVeagh (15 Julie 1919 – 10 Desember 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent High Noon (1952) en in die televisiereekse The Twilight Zone (1959), Mathnet (1987), en Square One Television (1987).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1952: High Noon
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1946: Faraway Hill
- 1959: The Twilight Zone
- 1960: The Clear Horizon
- 1987: Mathnet
- 1987: Square One Television