Eos
Voorkoms
Eos | |
---|---|
Eos, deur Evelyn De Morgan (1895)
| |
Naam | Eos |
Godin van | Die Daeraad |
Blyplek | Hemel |
Man | Astraios |
Ouers | Huperion en Teia |
Broers, susters | Helios, Selene |
Kinders | Anemoi |
Romeinse eweknie | Aurora |
Eos (Grieks: Ἠώς of Ἕως) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane. Sy was die verpersoonliking van die daeraad.
Eos was die dogter van die Titane Huperion en Teia of Pallas en Styx en die suster van Helios (son) en Selene (maan). Die drie se name was ook die algemene Griekse name vir daeraad, son en maan.
Volgens Hesiodos[1] het sy twee kinders by Titonos gehad, Memnon en Emation.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Eos
- ↑ Teogonie 984ff