Douglas Seale
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Douglas Seale | |
Geboorte | 28 Oktober 1913 |
---|---|
Sterfte | 13 Junie 1999 (op 85) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1934–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Douglas Seale (28 Oktober 1913 – 13 Junie 1999) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Amadeus (1984), Ernest Saves Christmas (1988), The Rescuers Down Under (1990), en Aladdin (1992).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: Amadeus
- 1988: Ernest Saves Christmas
- 1990: The Rescuers Down Under
- 1992: Aladdin
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1985: Amazing Stories
- 1987: Rags to Riches
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Haunted by Her Past