Cussonia arenicola
Voorkoms
Sandkiepersol | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Apiales |
Familie: | Araliaceae |
Genus: | Cussonia |
Spesie: | C. arenicola
|
Binomiale naam | |
Cussonia arenicola Strey, (1973)
|
Die Sandkiepersol (Cussonia arenicola) is 'n struik wat deel is van die Araliaceae familie. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal en Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 561.1.[1]