Charles Michael Davis
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Michael Davis | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Michael Davis (gebore 1 Desember 1984) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005), The Game (2006), The Vampire Diaries (2009), en The Originals (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: No Sleep 'Til Christmas
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Grey's Anatomy
- 2006: The Game
- 2009: The Vampire Diaries
- 2013: The Originals
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: The Big Match
- 2015: Ur in Analysis
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Mi Ricordo