Carel Struycken
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Carel Struycken | |
Geboorte | 30 Julie 1948 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Carel Struycken (gebore 30 Julie 1948) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Addams Family (1991), Addams Family Values (1993), en Men in Black (1997), en in die televisiereeks Twin Peaks (1990).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: Go West, Young Man
- 1986: Population: 1
- 1991: The Addams Family
- 1993: Addams Family Values
- 1997: Men in Black
- 2004: Agavé
- 2008: Sinterklaas en het geheim van het grote boek
- 2016: Another Brick in the Wall
- 2017: Gerald's Game
- 2017: When the Witches Came to Town
- 2018: The Eden Theory
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1990: Twin Peaks
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: De 25 leukste tv families aller tijden
Video's
[wysig | wysig bron]- 1991: Hammer: Addams Groove