Bergen, Limburg
Voorkoms
Bergen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Kasteel Well | |
Ligging van Bergen-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 51°36′00″N 6°02′00″O / 51.60000°N 6.03333°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Manon Pelzer (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 109,42 km2 (42,25 vk. myl) |
• Land | 104,93 km2 (40,51 vk. myl) |
• Water | 4,49 km2 (1,73 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 13 287 |
• Digtheid | 127/km2 (328,9/vk. myl) |
Poskode | 5850-5851, 5853-5856 |
Skakelkodes | 0485 / 0478 |
Webwerf | www.bergen.nl |
Bergen (Limburgs: Baerge) is 'n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsie Noord-Brabant (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met hierdie provinsie) en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 109 km².
Bergen was oorspronklik 'n deel van die hertogdom Gelre en vanaf begin 18de eeu tot 1815 van die koninkryk Pruise. Sedertdien behoort Bergen tot Nederland.
Plekke
[wysig | wysig bron]Plekke in die munisipale gebied van Bergen:
Afferden, Aijen, Bergen (dorp), Heukelom, Knikkerdorp, Nieuw Bergen, Siebengewald, Well en Wellerlooi
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Bergen, Limburg. |