Bart Simpson
Voorkoms
Bart Simpson | |
Bart Simpson met sy familie
| |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Good Night (1987) Simpsons Roasting on an Open Fire (1989) |
Geskep deur | Matt Groening |
Stem | Nancy Cartwright |
Inligting | |
Ander name | Bartholomew JoJo "Bart" Simpson |
Spesie | Mens |
Geslag | Manlik |
Beroep | 4de graad student aan Springfield Laerskool |
Ander familie | Ouers: Homer en Marge Susters: Lisa en Maggie Tannies: Patty en Selma Bouvier Grootouers: Abe en Mona Simpson, Jacqueline en Clancy Bouvier |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Bartholomew JoJo "Bart" Simpson (uitgespreek "Baart") (10 jaar oud) is 'n geanimeerde tekenprentkarakter in die televisiereeks The Simpsons. Hy is die oudste kind en enigste seun van Homer en Marge Simpson en broer van Lisa en Maggie. Bart is een van die mees bekende tekenprentkarakters ter wêreld. In teenstelling met die ander The Simpsons-familielede is Bart nie na een van Matt Groening, die skepper van die program, se familielede genoem nie. Sy naam is egter 'n anagram, afgelei van brat.
Bronne
[wysig | wysig bron]- (en) Richmond, Ray; Coffman, Antonia (1997). The Simpsons: A Complete Guide to our Favorite Family. Harper Collins Publishers. ISBN 0-00-638898-1.
- (en) Planet Simpson: How a Cartoon Masterpiece Documented an Era and Defined a Generation deur Chris Turner. ISBN 0-679-31318-4.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Bart Simpson Geargiveer 5 Desember 2010 op Wayback Machine in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) Biografie vanaf die amptelike Simpsons-webwerf