Anqing
Voorkoms
Anqing 安庆 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Anqing. | |
Koördinate: 30°30′00″N 117°02′00″O / 30.50000°N 117.03333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Anhui |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhu Duwen (朱读稳) |
• Burgemeester | Xiao Chaoying (肖超英) |
Oppervlak | |
• Totaal | 15 398 km2 (5 945 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 311 000 |
• Digtheid | 340/km2 (890/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 556 |
Webwerf | anqing.gov.cn |
Anqing (Chinees: 安庆) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 5 311 000 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze-rivier geleë. Anqing grens in die ooste aan Tongling, in die suidooste aan Chitsjou, in die suide aan Jiujiang, in die weste aan Huanggang, in die noorde aan Lu'an en in die noordooste aan Chaohu.