Amoer-luiperd
Voorkoms
Amoer-luiperd | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | P. p. orientalis
|
Trinomiale naam | |
Panthera pardus orientalis Schlegel, 1857
| |
Verspreiding van die Amoer-luiperd | |
Sinonieme | |
Panthera pardus amurensis |
Die Amoer-luiperd (Panthera pardus orientalis) is een van die eksotiese diersoorte wat in Siberië voorkom, veral in die Russiese Verre-Ooste, asook in die bergagtige gebiede van die taiga en gematigde woude. Dis een van die skaarsste katsoorte in die wêreld en net sowat 30 tot 45 van hulle is in die natuur oor.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ U.Breitenmoser, C.Breitenmoser-Wursten, P.Henschel, L.Hunter (2008). "Panthera pardus orientalis". Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur . Besoek op 21 Oktober 2009.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link) AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - ↑ http://www.amur-leopard.org/ URL besoek op 2009-12-13.