Aisha Tyler
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aisha Tyler | |
Geboortenaam | Aisha N. Tyler |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Aisha Tyler (gebore 18 September 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Criminal Minds (2005), Archer (2009), The Talk (2010), en Whose Line Is It Anyway? (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Moose Mating
- 2006: .45
- 2009: Black Water Transit
- 2016: Ear Buds: The Podcasting Documentary
- 2017: A Fatherless Generation
- 2017: Axis
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1991: Talk Soup
- 2001: The 5th Wheel
- 2001: Off Limits
- 2005: Criminal Minds
- 2005: Ghost Whisperer
- 2006: Secret's Out
- 2009: Archer
- 2009: The Show Girl
- 2010: The Talk
- 2011: XIII: The Series
- 2011: Funny by Nature
- 2012: Larry King Now
- 2012: Across the Board with Joy Bryant
- 2013: Whose Line Is It Anyway?
- 2018: Unapologetic with Aisha Tyler
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Spike 52: Hottest Holiday Gifts
- 2004: My Life, Inc.
- 2006: For One Night
- 2010: Open Books
- 2015: Ubisoft E3 2015 Conference
- 2016: The 43rd Annual Daytime Emmy Awards
- 2018: The 45th Annual Daytime Emmys Red Carpet Live
Video's
[wysig | wysig bron]- 2003: True Confessions of the Legendary Figures
- 2005: Friends Gag Reel: Season 9
- 2007: Under the Balls: The Life of a Ball Wrangler
- 2014: 'Weird Al' Yankovic: Tacky
- 2016: Criminal Minds - Season 11: The Dirty Eleven
- 2016: Criminal Minds - Season 11: The Good Doctor
- 2016: Criminal Minds - Season 11: Criminology: Devil's Backbone
- 2017: Criminal Minds: Season 12 - The Family Unit
- 2017: Criminal Minds: Season 12 - The Prisoner