591 v.C.
Voorkoms
591 v.C. |
◄ | 7de eeu v.C. | ◄6de eeu v.C.► | 5de eeu v.C. | ►
◄ | 596 v.C. | 595 v.C. | 594 v.C. | 593 v.C. | 592 v.C. | ◄ 591 v.C. ► | 590 v.C. | 589 v.C. | 588 v.C. | 587 v.C. | 586 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Aspelta van Koesj | ||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Psamtik II van Egipte val met Griekse en Kariese huursoldate die Koesjitiese koninkryk van Aspelta aan. Die hoofstad Napata, benede die vierde katarak word ingeneem.[1]
- Aspelta verplaas die Koesjitiese hoofstad na Meroë tussen die vyfde en sesde katarak. Napata bly egter die relgieuse middelpunt.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Ancient Civilizations of Africa, General history of Africa G. Mokhtar, UNESCO, 1981, ISBN 923101708X, ISBN 9789231017087