1790
Voorkoms
1790 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1785 | 1786 | 1787 | 1788 | 1789 | ◄ 1790 ► | 1791 | 1792 | 1793 | 1794 | 1795 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1790 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Lodewyk XVI in 1775 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1790 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 90ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 29 Mei – Rhode Island word die 13de deelstaat van die Verenigde State.
- 26 Desember – Lodewyk XVI van Frankryk gee sy toestemming aan die Siviele Grondwet van die Geloofstand gedurende die Franse Rewolusie.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 29 Maart – John Tyler, was die tiende President van die Verenigde State (1841–1845) († 1862).
- 16 Desember – Koning Leopold I van België († 1865).
- 23 Desember – Jean-François Champollion, Franse taalkundige en grondlegger van die Egiptologie († 1832).
- Onbekend – Silkaats, stigter en die eerste koning van die Ndebele († 1868).
- Onbekend – Karl Heinrich Bergius, Suid-Afrikaanse apteker en natuurkenner van Duitse herkoms († 1818).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 17 April – Benjamin Franklin, Amerikaans politikus en wetenskaplike (* 1706).
- 17 Julie – Adam Smith, Skotse Ekonoom (* 1723)
- Onbekend – Patrick Browne, Ierse dokter en plantkundige (* 1720)
- Onbekend – Peter Jonas Bergius, Sweedse mediese dokter en botanis (* 1730)