1488
Voorkoms
1488 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1483 | 1484 | 1485 | 1486 | 1487 | ◄ 1488 ► | 1489 | 1490 | 1491 | 1492 | 1493 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1488 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Diaskruis van Lüderitz (kopie) | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1488 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 88ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Januarie – Bartolomeus Dias, 'n Portugese seevaarder, word die eerste Europeër wat om Kaap die Goeie Hoop seil.
- Februarie – Bartolomeus Dias word die eerste Europeër wat in Suid-Afrika voet aan wal sit toe hy by Mosselbaai aan land gaan.
- 12 Maart – Bartolomeus Dias rig 'n kalksteenkruis op by Kwaaihoek.
- 24 September – Giovanni de' Medici (later Pous Leo X) word ab "in commendam" van die Vallobrosan klooster.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- Andrea del Verrocchio, 'n Italiaanse beeldhouer, goudsmid en skilder (* 1435).