112
Voorkoms
112 |
◄ | 1ste eeu | ◄2de eeu► | 3de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 107 | 108 | 109 | 110 | 111 | ◄ 112 ► | 113 | 114 | 115 | 116 | 117 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:112 |
Kalenders | ||||||||||||||||
|
Die jaar 112 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 12de jaar van die 2de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Caesennius Sospes word pretoriaanse goewerneur van die provinsie Galatia wat nou baie kleiner is. M. Iunius Homullus word konsulêre goewerneur van die uitgebreide Cappadocia.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 26 April – Marcus Aurelius, Romeinse keiser. (†180)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Plinius die jongere, regsgeleerde, outeur en magistraat van antieke Rome (* 61)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sherk, Robert K. (1979). ""A Chronology of the Governors of Galatia: A.D. 112-285."". The American Journal of Philology. 100 (1): 166–75. doi:10.2307/294236.