Toyota
Toyota Motor Corporation | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1937 |
Hoofkantoor | Toyotastad, Aichi, Japan |
Sleutelpersone | Takeshi Uchiyamada (Voorsitter) Akio Toyoda (President en HUB) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | Motors, bakkies, vragmotors, motorfietse, enjins |
Dienste | Bankwese, finansiering, versekering |
Inkomste | ¥22.064 triljard |
Bedryfsinkomste | ¥1.320 triljard |
Netto inkomste | ¥962.1 miljard |
Werknemers | 333 498 (2013) |
Moedermaatskappy | Toyota Groep |
Divisies | Lexus, Scion, Hino, Daihatsu |
Toyota (Japannees: トヨタ自動車株式会社) is 'n reuse Japannese motorvervaardiger met sy hoofkantoor in Toyotastad, Aichi, Japan. Sedert 1933 vervaardig die maatskappy voertuie met die grootste afsetgebied vir sy produkte in Japan, Europa, Afrika, Asië en Noord-Amerika. Die Toyota Motor Co is in 1937 as 'n onafhanklike maatskappy gestig. In 2008 oortref Toyota se verkope dié van General Motors, wat Toyota sederdien nommer een in die wêreld maak.
Toyota is wat navorsing en ontwikkeling betref een van die leiers op die gebied van motorenjins wat alternatiewe brandstof gebruik. So is hulle hibriedmotor, 'n Prius, reeds vir 'n paar jaar op die mark. Dit maak primêr gebruik van 'n elektriese motor vir meeste aandrywing, wat slegs deur 'n binnebrandenjin ondersteun word wanneer ekstra krag of 'n versnelling van die voertuig benodig word.
-
Toyota se Formule-1 renmotor (2004)
-
'n Ou Toyota Cressida
-
2009 Toyota Corolla
-
Toyota Supra
-
2012 Toyota Prius hibriedmotor
-
2019 Toyota Corolla
-
Toyota GR HV Sports Concept
-
Toyota GT86
-
'n Hino vragmotor
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Toyota. |
- Toyota se amptelike wêreldwye webwerf
- Dealer Toyota Indonesia Geargiveer 21 Januarie 2021 op Wayback Machine
- Toyota se nuutste modelle
Huidige modelle:
Auris ·
Avanza ·
Avensis ·
Camry ·
Corolla ·
Crown ·
Etios ·
FJ Cruiser ·
Fortuner ·
HiAce ·
Hilux · | ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |