[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

NGC 7

Koördinate: Sky map 00h 08m 20.9s, −29° 54′ 54″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 06:30, 20 Junie 2020 (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
NGC 7
NGC 7 deur GALEX (ultraviolet)
NGC 7 deur GALEX (ultraviolet)
Soort stelsel Spiraalsterrestelsel[1]
Sterrebeeld Beeldhouer
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 00h 08m 20.9s
Deklinasie -29° 54′ 54″
Skynmagnitude 13,5[2]
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 71,4 ± 5,2 miljoen[3]
Skynbare grootte  2,2' x 0,5'[2]
Rooiverskuiwing  0,004987[2]
Ander name MCG-05-01-037, ESO 409-G022, AM 0005-301, PGC 627, h 4014, GC 2
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

NGC 7 is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Beeldhouer. Dit is in 1843 deur die Britse sterrekundige John Herschel ontdek.[1] Steve Gottlieb het dit beskryf as dof maar groot, en dat dit vanaf die Melkweg van die kant af gesien word.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 "DSS Images for NGC 000 thru NGC 099". NGC/IC Project (in Engels). Association of Universities for Research in Astronomy, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2008. Besoek op 25 November 2008.
  2. 2,0 2,1 2,2 "NASA/IPAC Extragalactic Database". Results for NGC 0007. Besoek op 3 Mei 2010.
  3. "Distance Results for NGC 0007". NASA/IPAC Extragalactic Database. Besoek op 3 Mei 2010.

Eksterne skakels


   NGC 5  •  NGC 6  •  NGC 7  •  NGC 8  •  NGC 9