[go: up one dir, main page]

Voorsetsel
vir
Hulp:IPA: [ˈfər]
    
(lêer)
sê wie iets sal kry/sien/hoor
dui ’n doel/rede/oorsaak aan
hoe lank
Die boek is vir my.
Die mes is vir die kerf van biltong bedoel.
Die fliek hou vir ewig aan.
  Vertalings:    vir
Engels: for(en)
Nederlands: vir(nl)