braak
- Sedert 1296 in Middelnederlands as brake of braec stik in die betekenis 'oopgeploeg en onbebou gelaat' opgeteken.[1] Die woord is 'n ablautsvorm van die werkwoord breek, soos in die afleiding inbraak.[2]
- In die betekenis 'kos opbring' sedert 1400. [3]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
braak | brake |
-
(lêer)
- braak
- 'n Stuk land wat omgeploeg en nie besaai is nie.
- 'n Oop stuk grond in 'n dorp
Vertalings: 1. Stuk land | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Oop stuk grond | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
braak |
- Omgeploeg maar onbesaai
- Hierdie stuk land lê braak.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | braak |
Verlede Tyd | ek | het gebraak |
Teenwoordige deelwoord | brakende |
- Land omploeg en nie besaai nie
- Mislik voel en jou kos opbring
- Veral wanneer daar nuwe land gebraak word, is dit belangrik om die vore reguit te trek.[4]
- 'n Tekort aan bloutong-entstof was vir die afgelope paar maande sterk in die nuus en daar is op baie platforms gal gebraak hieroor.[5]
- 2. Braaksel
- «Sy gal braak.»
- Sy ontevredenheid uiter