breek
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | breek |
Verlede Tyd | ek | het gebreek |
-
(lêer)
- Stukkend maak/raak; afbreek; skei.
- Eindig; laat ophou.
- Nie nakom nie.
- Begin; aanbreek.
- Boetie breek die bord nog nog voor hy begin eet.
- Wat kan ons doen om sy koors te breek.
- Sy breek haar belofte om met hom te trou.
- 'n Nuwe dag breek aan.
- «Wat nie buig nie, moet breek.»
- Wat nie wil toegee nie, moet die gevolge dra.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|