bot
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bot | botte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
botjie | botjies |
-
(lêer)
- bot
- (anatomie) 'n Stuk gemineraliseerde beenweefsel; element van die skelet
- (visse) 'n Platvis Platichthys flesus
- Kalsiumfosfaat gee bot die fermheid daarvan.[1]
- Gebraaide bot is 'n gunsteling gereg van mense wat heerlike en voedsame kos geniet.[2]
Vertalings: 1. Gemineraliseerde weefsel | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Platvis | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bot | bots |
- (rekenaarwetenskap) Programma wat handelings outomatiseer
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | bot |
- stomp, nie skerp nie
- naar, stuurs, onbeleef
- 'n Bot mes
- 'n Bot antwoord
Bywoord |
---|
bot |
- naar, stuurs, onbeleef
- Iemand bot behandel
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | bot |
Verlede Tyd | ek | het gebot |
Teenwoordige deelwoord | bottende |
- (plantkunde) uitgroei (van knoppe)
- Die wingerde het oor die algemeen egalig gebot terwyl die druiwe oor ʼn lang tyd egalig ryp geword het – presies wat ʼn mens graag wil hê.[3]