[go: up one dir, main page]

In die Griekse mitologie was Talos — ook gespel as Talus (/ˈtlɒs/;[1] Grieks: Τάλως, Tálōs) of Talon (/ˈtlɒn, ən/; Grieks: Τάλων, Tálōn) — 'n reuse outomaat gemaak uit brons, om Europa in Kreta te beskerm teen seerowers en indringers. Hy het drie keer per dag om die eiland se kus gereis.

Gevleuelde "ΤΑΛΩΝ" gewapen met 'n klip. Voorkant van 'n silwer didrachma van Phaistos, Kreta (rondom 300/280-270 v.C.). (Cabinet des Médailles, Parys)

Verwysings

wysig
  1. "Talos". Random House Webster's Unabridged Dictionary.

Eksterne skakels

wysig