Serge Koussevitzky
(Aangestuur vanaf Serge Koussevitsky)
Serge Koussevitzky[n 1] (Russies: Серге́й Алекса́ндрович Кусеви́цкий; Afrikaanse spelling: Sergei Aleksandrowitsj Koesewitski; 26 Julie [O.S. 14 Julie] 1874 – 4 Junie 1951) was 'n Russiesgebore dirigent, komponis en kontrabasspeler.
Hy was bekend om sy lang loopbaan as musikale direkteur van die Bostonse Simfonieorkes vanaf 1924 tot 1949.
Noemenswaardige eerste opvoerings
wysigIn konsert
wysig- Skriabin, Prometheus: The Poem of Fire, Moskou, 2 Maart 1911
- Ravel se orkestrasie van Moessorgski se Prente by 'n Uitstalling, Parys, 19 Oktober 1922
- Arthur Honegger se Pacific 231, 1923
- Sergei Prokofiëf, Vioolconcerto No. 1 (Prokofiëf) met Marcel Darrieux as solis, Parys, 18 Oktober 1923
- Prokofiëf, Simfonie No. 2 (Prokofiëf), Parys, 6 Junie 1925
- Bax, Simfonie No.2, Boston, 13 Desember 1929
- Prokofiëf, Simfonie No. 4 (Prokofiëf), Boston, 14 November 1930
- George Gershwin, Tweede Rapsodie, Boston Simfonieorkes, Symphony Hall, Boston, 29 Januarie 1932
- Bartók, Concerto vir Orkes (Bartók), Boston Simfonieorkes, Symphony Hall, Boston, 1 Desember 1944
- Copland, Appalachian Spring (suite) Boston Simfonieorkes, 1945
- Barber, Knoxville: Summer of 1915, Eleanor Steber as solis, Boston Simfonieorkes, 1948
- Bernstein, The Age of Anxiety, Leonard Bernstein as solis, Tanglewood, 1949
Op plate
wysig- Ravel se orkestrasie van Moessorgski se Prente by 'n Uitstalling, Boston Simfonieorkes, Oktober 1930
- Sibelius, Simfonie No. 7 (Sibelius), BBC Simfonieorkes, HMV, Londen, 1933
- Richard Strauss, Also sprach Zarathustra, Boston Simfonieorkes, 1935
- Roy Harris, Simfonie No. 3, Boston Simfonieorkes, 1939
- Berlioz, Harold in Italië met William Primrose as solis, 1946
- Copland, Appalachian Spring (suite), Boston Simfonieorkes, 1946
Verwysings
wysig- ↑ Koussevitzky se oorspronklike Russiese naam word in Afrikaans as "Sergei Koesewitski" getranslitereer; hy het egter self die spelling "Serge Koussevitzky" aangeneem en dit gebruik in sy handtekening. (Sien The Koussevitzky Music Foundations se amptelike webtuiste). Besoek op 2009-11-05.)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Serge Koussevitzky. |
- Musiek en media deur Sergei Koussevitzky op die International Music Score Library Project
- Platelys: Young, Edward (1990). ARSC Journal Deel I: 20: 45–129 en Deel II: 20: 241–265.
- Serge Koussewitski by die Koussewitski-musiekstigting
- Serge Koussewitski Geargiveer 4 Oktober 2011 op Wayback Machine by die Koussewitski Opname-genootskap
- Serge Koussewitski konsertnotas by die Amerikaanse Simfonieorkes
- Serge Koussewitski biografie, bach-cantatas.com
- / Turangalîla Simfonie Geargiveer 18 Junie 2009 op Wayback Machine 'n Rolprent oor Messiaen se Turangalîla-Symphonie. Aangevra deur die Koussewitski-stigting.
- Sergei Koussewitski Geargiveer 21 Julie 2013 op Wayback Machine Time-tydskrif omslag, 10 Oktober 1938
- Kontrabasconcerto in F# mineur, Op. 3, 1ste beweging op YouTube
- Kontrabasconcerto, Op. 3, 2de beweging op YouTube
- Kontrabasconcerto, Op. 3, 3rde beweging op YouTube
Kulturele poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Hugo Warlich |
Musikale Direkteur, Filharmoniese Staatsorkes van Petrograd 1917–1920 |
Opgevolg deur Emil Cooper |
Notas
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |