Alla Breve
tydmaatteken in Westerse musieknotasie
(Aangestuur vanaf Half-kwart)
Alla breve is 'n musikale meter wat aangedui word deur die tydmaatteken-simbool (n C met 'n vertikale lyn daardeur), wat die ekwivalent is van .[1] Die term is Italiaans vir "op die brewis", wat oorspronklik beteken dat die maat op die brewis getel is.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Randel (2003), pp. 33, 241.
- ↑ LilyPond – Music Glossary v2.18.2 (http://lilypond.org/doc/v2.18/Documentation/music-glossary/alla-breve)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alla Breve.