1524
jaar
1524 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1519 | 1520 | 1521 | 1522 | 1523 | ◄ 1524 ► | 1525 | 1526 | 1527 | 1528 | 1529 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1524 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1524 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 20 Mei – Alessandro Farnese (later Pous Paulus III) word biskop van Porto en Santa Rufina.
- 15 Junie – Alessandro Farnese (later Pous Paulus III) word kardinaal-aartsbiskop van Ostia.
- Reformasie: "Bildersturm" in Zürich – Die protestantse burgers van Zürich verwyder alle katolieke skulpture en beelde uit die kerke in Zürich.
Geboortes
wysig- 28 Mei – Selim II, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1574).
- Thomas Charnock – Alchemis
Sterftes
wysig- Onbekend – Vasco da Gama, Portugese ontdekkingsreisiger (* 1469)
- Onbekend – Gonçalo Álvares, Portugese ontdekkingsreisiger (* Onbekend)