[go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

veearts

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Veeartse
vee +‎ arts
Enkelvoud Meervoud
  veearts     veeartse  
   
(lêer)
vee•arts
  1. (medies) 'n Dokter wat siektes van en beserings aan diere behandel
  1. ʼn Veearts sien egter nie altyd net na troeteldiere se gesondheid om nie. Veeartse kan spesialiseer in voëls, plaasdiere, beeste, wild, ens.[1]
Veeartsenykunde

    Vertalings

  Vertalings:    veearts
Engels: veterinarian(en)
Nederlands: veearts(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor veearts.