The King's Speech
Voorkoms
The King's Speech | |
---|---|
Regisseur | Tom Hooper |
Produksieleier | Iain Canning Emile Sherman Gareth Unwin |
Draaiboek | David Seidler |
Met | |
Musiek deur | Alexandre Desplat |
Kinematografie | Danny Cohen |
Redigeerder | Tariq Anwar |
Ateljee | UK Film Council Momentum Pictures Aegis Film Fund |
Verspreider | Momentum Pictures |
Uitgereik | 6 September 2010 |
Speeltyd | 119 min |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
IMDb-profiel |
The King's Speech is 'n Britse rolprent uit 2010 wat geregisseer is deur Tom Hooper.[1] Die rolprent het 4 Oscars gewen tydens die 83ste Oscar-toekenningsaand.[2]
Hoofrolspelers
[wysig | wysig bron]- Colin Firth
- Geoffrey Rush
- Helena Bonham Carter
- Guy Pearce
- Timothy Spall
- Derek Jacobi
- Jennifer Ehle
- Michael Gambon
- Claire Bloom
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie The King's Speech.
- Wikiquote het aanhalings deur The King's Speech.
- The King's Speech op IMDb