Fredrik Reinfeldt
Voorkoms
Fredrik Reinfeldt | |
32ste Eerste Minister van Swede
| |
Ampstermyn 6 Oktober 2006 – 3 Oktober 2014 | |
Vise | Maud Olofsson Jan Björklund |
---|---|
Monarg | Carl XVI Gustaf |
Voorafgegaan deur | Göran Persson |
Opgevolg deur | Stefan Löfven |
Leier van die Opposisie
| |
Ampstermyn 25 Oktober 2003 – 6 Oktober 2006 | |
Eerste minister | Göran Persson |
Voorafgegaan deur | Bo Lundgren |
Opgevolg deur | Göran Persson |
Leier van die Moderata samlingspartiet
| |
Ampstermyn 25 Oktober 2003 – 10 januari 2015 | |
Vise | Gunilla Carlsson |
Voorafgegaan deur | Bo Lundgren |
Opgevolg deur | Anna Kinberg Batra |
President van die Europese Raad
| |
Ampstermyn 1 Julie 2009 – 1 Desember 2009 | |
Voorafgegaan deur | Jan Fischer |
Opgevolg deur | Herman Van Rompuy |
Lid van die Sweedse Parlement vir die Munisipaliteit van Stockholm
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang Oktober 1991 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Augustus 1965 Österhaninge, Swede |
Politieke party | Moderata samlingspartiet |
Eggenoot/-note | Filippa Holmberg (1992–2013) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteit van Stockholm |
Handtekening |
John Fredrik Reinfeldt ([ˈfreːdrɪk ˈrajnˌfɛlt], * 4 Augustus 1965) is 'n Sweedse politikus. Hy was van 2003 tot 2015 partyleier van die konserwatiewe Moderata samlingspartiet.
Ná die politieke alliansie Allians för Sverige se oorwinning in die nasionale verkiesing op 1 September 2006 is Fredrik Reinfeldt op 5 Oktober 2006 as die eerste minister van Swede (Sweeds: statsminister) verkies. Hy was destyds die derde jongste politikus wat hierdie amp beklee het.
Reinfeldt was van 1992 tot 2013 getroud met Filippa Reinfeldt, 'n konserwatiewe afgevaardigde in die parlement van Stockholms län.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Fredrik Reinfeldt.